LATEST PRESS RELEASE - AFRIKAANS

[Tuesday, November 23, 2010 08:24:36]

 

Witwarm Touchies keer weer

terug met ongelooflike aksie

Hopeaksieengrootopwindingkeer

dié somer terug wanneer die Four

Cousins Witwarm Touchies na ’n

strand naby jou toe kom. Vanjaar is

daar ’n ongelooflike bydrae van die

nuwe borg, Four Cousins,wat dit vir

diétoernooimoontlikmaakomvanjaar

die grootste een tot nog toe te

wees om sy tiende bestaansjaar te

vier.

“Four Cousins is SuidAfrika

se

gunstelingwynhandelsmerk

en

vierooksy10deverjaarsdagin2010.

Enmetdieonlangseuitbreidingvan

die Four Cousinsleefstylreeks

wat

nou met WeighLess

se onderskrywing

spog, sowel as die groeiende

gewildheid van ons Four Cousinsvonkelwynreeks,

isditbaiegepasen

’n voorreg om by ’n geleentheid

soos dieWitwarmTouchies betrokke

te raak,” hetme.BonitaMalherbe,

bemakingsbestuurder van Van Loveren

gesê.

Die reeks skop af

op11Desember,met

dieselfde twee formate

as gewoonlik:

die Proreeks

en die

Opereeks.

Deelnemers moet

let daarop dat die

Proreeks

oor vyf

bene strek en sal eindig

in Stilbaai.DieOpereeks

sal egter

aanhou tot in Hartenbos.

Omdatdiewedstrydwat altydop

26 Desember op Stilbaai gespeel

word vanjaar op ’n Sondag val, skuif

die wedstryd uit na die volgende

dag, Maandag 27 Desember.

Meer besonderhede oor die spel

sal op die webwerf en in advertensieartikels

inDieBurger

oor die volgende

paar weke beskikbaar

wees.

Begin nou al voorberei

vir die Four

Cousins Witwarm

Touchiesenmaakseker

jy skryf in vir die

grootste Witwarm

Touchies ooit.

Vir meer inligting, skakel Four

Cousins Witwarm Touchies by

0021 439 8646of stuur ’neposna

capetown@touchrugby.co.za. Besoek

gerus ook hul webwerf by

www.touchrugby.co.za.


Return